Travtrustbb.co.za Forum Index Travtrustbb.co.za
Travtrust Bulletin Board
 
 FAQFAQ   SearchSearch   MemberlistMemberlist   UsergroupsUsergroups   RegisterRegister 
 ProfileProfile   Log in to check your private messagesLog in to check your private messages   Log inLog in 

Rusie oor krummels!

 
Post new topic   Reply to topic    Travtrustbb.co.za Forum Index -> Inspiration
View previous topic :: View next topic  
Author Message
Brandon Prins
Manifests first Parking


Joined: 06 Jul 2006
Posts: 282
Location: TAG

PostPosted: Tue Oct 02, 2007 11:18 am    Post subject: Rusie oor krummels! Reply with quote

Hierdie is so waar......





Rusie oor krummels

'n Brood val uit 'n bewegende broodwa en rol 'n entjie verder. 'n Stukkie breek af en bly in die straat lê. Drie mossies peil af op die stukkie wat afgebreek het. 'n Hewige bakleiery breek los. Een kry die oorhand en begin die krummels gretig oppik, terwyl die ander twee met luide protes in 'n boom gaan sit. Nie een van hulle het die groot brood 'n entjie verder raakgesien nie. Hulle was besig om oor die krummels te baklei!

Ons maak rusie oor klein dingetjies en ignoreer dit wat eintlik belangrik is. Oor die nietighede word ons vir mekaar so kwaad dat kosbare verhoudinge verbreek word. Voordat ons oor die krummels twis, kom ons kyk eers rond en sien die brood raak! Die krummels is nie die gevolge van die twis werd nie!

Here, laat ek vandag onderskei tussen krummels en die dinge wat werklik saakmaak.
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail Visit poster's website
cill
1000K Poster


Joined: 14 Jul 2006
Posts: 1114

PostPosted: Wed Oct 03, 2007 4:10 pm    Post subject: Reply with quote

Very true oh wise one! We are too often squabbling over the crumbs to see the loaf!
Back to top
View user's profile Send private message
Lamowitch
Fighting Policy


Joined: 05 Jul 2006
Posts: 228

PostPosted: Thu Oct 04, 2007 7:53 am    Post subject: Reply with quote

so true,thanks for the wisdom & lesson for the day
Back to top
View user's profile Send private message
Denise
This is for the Birds


Joined: 24 Apr 2007
Posts: 52
Location: Bellville

PostPosted: Thu Oct 04, 2007 10:25 am    Post subject: Re: Rusie oor krummels! Reply with quote

Brandon Prins wrote:
Hierdie is so waar......





Rusie oor krummels

'n Brood val uit 'n bewegende broodwa en rol 'n entjie verder. 'n Stukkie breek af en bly in die straat lê. Drie mossies peil af op die stukkie wat afgebreek het. 'n Hewige bakleiery breek los. Een kry die oorhand en begin die krummels gretig oppik, terwyl die ander twee met luide protes in 'n boom gaan sit. Nie een van hulle het die groot brood 'n entjie verder raakgesien nie. Hulle was besig om oor die krummels te baklei!

Ons maak rusie oor klein dingetjies en ignoreer dit wat eintlik belangrik is. Oor die nietighede word ons vir mekaar so kwaad dat kosbare verhoudinge verbreek word. Voordat ons oor die krummels twis, kom ons kyk eers rond en sien die brood raak! Die krummels is nie die gevolge van die twis werd nie!

Here, laat ek vandag onderskei tussen krummels en die dinge wat werklik saakmaak.
Wink
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
Denise
This is for the Birds


Joined: 24 Apr 2007
Posts: 52
Location: Bellville

PostPosted: Thu Oct 04, 2007 10:28 am    Post subject: Reply with quote

Dis so waar Brandon!! Waarom print jy dit nie uit vir Tag se staf nie? Wink
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail MSN Messenger
sonja
Obiwann


Joined: 17 Jul 2006
Posts: 1783
Location: Durbanville

PostPosted: Thu Oct 04, 2007 4:20 pm    Post subject: Reply with quote

Love it!!!
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail
Mouse
Fighting Policy


Joined: 05 Jul 2006
Posts: 239
Location: WPT

PostPosted: Thu Oct 11, 2007 5:48 pm    Post subject: Reply with quote

You go boy, nice message buddy
Back to top
View user's profile Send private message Send e-mail Yahoo Messenger MSN Messenger
Display posts from previous:   
Post new topic   Reply to topic    Travtrustbb.co.za Forum Index -> Inspiration All times are GMT
Page 1 of 1

 
Jump to:  
You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot vote in polls in this forum
You cannot attach files in this forum
You cannot download files in this forum


Powered by phpBB © 2001, 2005 phpBB Group