Denise This is for the Birds
Joined: 24 Apr 2007 Posts: 52 Location: Bellville
|
Posted: Thu Oct 04, 2007 10:48 am Post subject: God is in beheer!! |
|
|
Moet nooit dink of sê dat jy al die wysheid in pag het nie, of voel dat wat jy dink en doen absoluut korrek is nie. Vandag kan God jou van iets anders oortuig en môre bring Hy jou dalk by beter insigte. Ps 46:11: "Bedaar en erken dat Ek God is..." Geniet die dag!! |
|